I'm looking for hearing treatment

If you are concerned about your hearing, contact us for a full diagnostic hearing evaluation.

Learn more


I already have hearing aids

Let us improve your hearing experience through fine tuning your devices or trying out the latest technology.

Learn more

I need help with tinnitus

Find out how we treat tinnitus at our practice.

Learn more


I experience dizziness

The purpose of a balance assessment is to evaluate the possible cause of dizziness, imbalance and vertigo.

Learn more

Why choose Experience Hearing for your hearing care?

Choosing a hearing provider is the most important step in achieving your best hearing possible. At Experience Hearing, we’re dedicated to providing you with world-class care in a comfortable, friendly, and professional environment.

  • HPCSA Registered Audiologists
  • Home Visits
  • Real Ear Measurements
  • Medical Aid Tariffs
  • Finance Options Available
  • - MARY-ANNE CILLIE
    Ek is baie opgewonde oor my nuwe ore! Die aanpassing is vir my veel makliker as wat ek verwag het- en my tone krul van lekkerte as ek dink die nuwe oortjies gaan goudkleurig wees! Baie dankie vir die uitsorteer by die mediese skema.

    - MARY-ANNE CILLIE

  • - VANYA TERBLANCHE
    Ek wil graag heridie geleentheid gebruik om jou bedank vir die professionele en vriendelike wyse waarop jy my Ma gehelp het. Ons is na jou verwys deur ‘n vorige pasient wat groot lof van jou en jou praktyk gepraat het. Teen die tyd wat my Ma einde verlede jaar by jou praktyk uitgekom het, het sy al ongeveer 8 jaar lank gesukkel met gehoorverlies. Ons het jou as ‘n uiters bekwame oudioloog ondervind – jou vriendelike en geduldige manier het my Ma baie gerus gestel, en jou professionele ondersoek en advies het my Ma se lewe verander. Sy kan nie uitgepraat raak oor die plesier wat haar nuwe gehoor apparate haar verskaf nie. Haar familie kan sien hoe dit haar dit haar selfvertroue gebou het. Sy het onlangs beskyf hoe sy nou die dag by ‘n kuiergeleentheid vir die eerste keer “teenwoordig” gevoel het, en ten volle kon deelneem aan die gesprekke. Dankie ook vir hulp met haar opvolg besoek verlede week – sy was weer baie beindruk met jou kundigheid en sagmoedigheid. Ek waardeer dit. Verdermeer was jou personeel ook baie vriendelik en effektief in hulle interaksie met ons. Mag jy nog baie mense se lewens op so ‘n beteknisvolle manier aanraak. Groete

    - VANYA TERBLANCHE

  • - ADDY HARRIS
    I just want to say a very big thank you for all your efforts to ensure that I received both my hearing aids without any effort on my side, via GEMS. I am sure that if I had tried this on my own, it would have led to much frustration. Your kindness and support is greatly appreciated. You really do a wonderful job and it is noticed!

    - ADDY HARRIS

  • - PETRO GROBLER
    My ma, Rene (MLR) Grobler was lank ‘n klient by julle. Sy is Donderdag 13 Junie oorlede. Ek wil graag my dank betuig aan julle vir die diens deur die jare gelewer aan haar te Protea aftreeoord. Haar kinders stel dit hoog op prys. Ons sal die gehoorapparate skenk vir indien iemand dit dalk kan gebruik.

    - PETRO GROBLER

  • - DANIEL BODEWIG
    I wanted to write this quick note to say how impressed I was with one of your audiologists, Ingrid Botha. She recently helped my father get fitted with hearing aids. She has very good patient interaction skills, is very professional which are important traits when dealing personal / ego issue of hearing loss.

    - DANIEL BODEWIG

  • - JOEKIE
    Baie, baie dankie vir die skitterende proffessionele verslag wat jy deurgestuur het. Dankie vir die empatie, en dat jy ‘n stukkie pad saam met my gaan loop. My filosofie was nog altyd : as ek weet wat verkeed is kan ek aangaan en it begin hanteer; dis juis jou earlike kommentaar m.b.t die agteruitgang wat getref het. Trane het geloop maar dit gaan al heelwat beter. Daar is nog soveel om voor dankbaar te wees; en dit sluit jou empatie in. Ons gesels weer.

    - JOEKIE

  • ME MOUTON
    More, ek wil net my waardering uitspreek teenoor Archer & Mann oudioloe. Die nuwe apparaat se klankkwaliteit is vir my baie beter. Ek gebruik selde n ander program en kan met een program regkom deur net n verstelling harder of sagter te doen. Dit is baie meer ongemerk want jy verstel net een apparaat en beide reageer. Die mikrofoon was baie effektief op die toere en in die vliegtuig. Die toergids knip dit aan hul klere en al is ek n hele entjie weg kan ek duidelik hoor wat dit baie gerieflik maak en my frustrasie omdat ek nie kon hoor uitskakel. Die batterye hou langer en oor die algemeen is hierdie apparate n baie groot verbetering op die vorige stel. Ek het my stembande ooreis toe ek bokant die vragmotor se gedreun gesels het. Ek is regtig jammer dat ek jou in die steek laat. Groete en seen.

    ME MOUTON